TEO webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria.

, ,
TEO webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria.

Die webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria. Hierdie webblad wil veral die twee deelnemende vennote van die Fakulteit, die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en die Nederduits Gereformeerde Kerk bedien, maar terselfdertyd wil ons ook ‘n wêreldwye diens lewer.

Skryf gerus in vir hulle nuusbrief, elke maand ontvang meer as 6,000 intekenare hierdie gewilde nuusbrief!

http://www.teo.co.za

 

Skills

Posted on

24/06/2015